Kompetisie Prosedure

LAAI ASB DIE ONDERSTAANDE STRUKTUUR EN REëLS VORM SOWEL AS DIE INSKRYWINGS VORM AF. 

Lees die instruksies noukeurig en stuur die inskrywingsvorm saam met jou bewys van betaling na mail.yonder@gmail.com voor of op 25 Augustus 2026.